AFR
ENG
LEDE PORTAAL
TEKEN IN
SOEK
TUIS
OOR ONS
OOR OVK
VISIE EN MISSIE
DIREKTEURE EN BESTUURDERS
DIREKTEURE
HOOFBESTUUR
BESTUURSKOMITEE
MAATSKAPPY SEKRETARIS
LOJALITEITSKEMA
BEDIENINGSGEBIED
DOKUMENTE
PRODUKTE EN DIENSTE
Graan
Nywerhede
Handel, Bande & Brandstof
Meganisasie
Motor-agentskappe
Lewende Hawe
Wol
Bokhaar
Gariep Abattoir
Landboukundige Dienste
Kliëntefinansiering
Logistiek
Versekering
OV Kunsmis
PROMOSIES
MEDIA
NUUS
GALLERY
OVK NUUS TYDSKRIF
WEER
SAFEX INDIKATORS
WOL PRYSE
BOKHAAR PRYSE
MARK VERSLAE
WOL VERSLAE
BOKHAAR VERSLAE
GRAANVERSLAE
LANDBOU VERSLAE
VEILINGS
LOOPBANE
LEDE
TEKEN IN
AANDELE STATISTIEK
STATISTIEK BEHEREND
STATISTIEK BEDRYF
DOKUMENTE VIR VERHANDELING
VERKOOP BEHEREND AANDELE
KOOP BEHEREND AANDELE
VERKOOP BEDRYF AANDELE
KOOP BEDRYF AANDELE
TERME EN VOORWAARDES
KONTAK ONS
KONTAKBESONDERHEDE
BEDRYFSPUNT OPSPOORDER
RAPPORTEER ONGERYMDHEDE
KENNISGEWINGS
•
OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information
Tuis
>
Nuus
NUUTSTE NUUS
LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT S04(2)_2020
geplaas op Dinsdag, 02 Jun 2020
MARKANALISE Die tweede rondte van die vierde sybokhaarveiling van die 2020 somerseisoen het gemengde resultate opgelewer. Daar was goeie kompetisie tussen die plaaslike verwerkers op die meeste tipes. Grootbokhaar asook die sterker jongbokhaar veral, het minder aandag geniet. Vergeleke die vorige veiling het kleinbokkies 0.5% gestyg, jongbokke is 3.0% laer en grootbokke 0.7% laer. Die beste prys van die dag het gegaan aan Sarel Du Plessis van Oudtshoorn teen R560.00/kg vir ‘n baaltjie somer kleinbokkiehaar! Hierdie baal bo gemiddelde styl haar het 22.6 mikron getoets met ‘n skoonopbrengs van 96.9%. Vandag se veilingsanalise is as volg : Kleinbokkiehaar styg met 0.5% met `n markaanwyser van R427.79/kg en 100% is verkoop; jongbokhaar daal met 3.0% met `n markaanwyser van R264.39/kg en `n ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Donderdag, 28 Mei 2020
MARKANALISE Die tweede gedeelte van die 27ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Donderdag, 21 Mei 2020
MARKANALISE Deel 1 van die 27ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind ......
Lees Meer
SYBOKHAARMARKVERSLAG / MOHAIR MARKET REPORT ......
geplaas op Dinsdag, 19 Mei 2020
MARKANALISE Die eerste rondte van die vierde sybokhaarveiling van die 2020 somerseisoen het ten ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Donderdag, 07 Mei 2020
MARKANALISE Die 26ste wolveiling van die 2019/20 seisoen het oor die afgelope 2 weke plaasgevind ......
Lees Meer
WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......
geplaas op Vrydag, 24 Apr 2020
MARKANALISE Die 25te wolveiling van die 2019/20 seisoen het hierdie week plaasgevind en die Cape ......
Lees Meer
WOL- EN SYBOKHAAR MARINE DEKKING ...
geplaas op Donderdag, 16 Apr 2020
16 April 2020 Geagte OVK Produsent, WOL- EN SYBOKHAAR MARINE DEKKING Die huidige tydperk van ......
Lees Meer
Vesel - Inligting aan produsente rakende ......
geplaas op Maandag, 30 Mar 2020
Beste OVK Produsent Die effek van die Koronavirus en die totale inperkingsperiode van 21 dae, wat deur ......
Lees Meer
Mediaverklaring: Landbousensus-uitslae op ......
geplaas op Woensdag, 25 Mar 2020
Agri SA verwelkom die bekendstelling van die jongste[1] Census of Commercial Agriculture (CoCA). Ons ......
Lees Meer
«
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
…
»
Korporatiewe Video
OVK Korporatiewe Video 2019
Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor ...
Lees Meer
Dokumente
Nuutste Dokumente
Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier afgelaai word.
Lees Meer
Veilings
Veilings
Bly op hoogte van al OVK se veilings deur hierdie kalender dop te hou.
Lees Meer
OVK Nuus
OVK Nuus Desember 2020
Kliek en lees hier die nuutste kwartaallikse OVK Nuus vir toepaslike landbou artikels, gebeurtenisse, en interessante mense uit ons gebied.
Adverteer Hier
Lees Meer
Kopiereg © 2022 Alle Regte Voorbehou.
Ontwikkel deur
Digital Platforms
Installeer die OVK app
Install the OVK app
×
×
MARK VERSLAG