KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        

NUUTSTE NUUS

LEES GERUS ONS NUUTSTE NUUS
Charmac Merino Veiling

Charmac Merino Veiling

geplaas op Dond, 27 Feb 2020

Charmac Merino het op 26 Februarie hul veiling aangebied.

Charmac Merino het op 26 Februarie hul veiling aangebied. Alle diere wat te koop aangebied is, is verkoop en 'n gemiddelde prys van R8 960 is behaal. Die hoogste bod van R24 000 is op Richard Haupt van Volksrust en André Bothma van Dundee toegeslaan.

Foto: Ronald Mcnaughton (verkoper), Richard Haupt (koper, Volksrust), André Bothma (koper, Dundee), John Lanberg (hanteerder), Jakkie Nel (afslaer ), Adie Mcnaughton, Phillip Nel (jnr afslaer).


Deel met vriende    



Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2020
OVK Nuus Desember 2020
Adverteer Hier Lees Meer