Vlakkloof Dohnes het op 5 Februarie hul produksieveiling op die plaas Vlakloof, buite Bredasdorp aangebied.
‘n Totaal van 36 ramme is te koop aangebied en gemiddelde prys van R7 819.44 is behaal. De Kock Cloete van Riviersonderend was die koper van duurste ram wat prys van R22 000 behaal het.
Foto: Marius Paulsen (OVK, Caledon), JP Marais (OVK, Bredasdorp) en Daniel Giliomee (verkoper).